Geheime tot ’n Groen en Gesonde Grasperk

Loading player...
In hierdie episode gesels Christo Coetzer oor hoe jy jou gras deur al die seisoene kan laat groei en in top kondisie hou
23 Aug Afrikaans South Africa Home & Garden · How To

Other recent episodes

Groentetuin in Potte: Wenke

Christo Coetzer deel hoe jy jou eie groentetuin in potte kan begin en onderhou. Hy verduidelik watter groentes die beste geskik is vir houers en gee eenvoudige wenke om jou oes gesond en volop te laat groei.
20 Sep 3 min

OFM Tuinbou Praatjie

Christo Coetzer gesels oor pragtige Weskusblomme wat perfek in die Vrystaat en Noord-Kaap kan groei. Skakel in en leer hoe om jou tuin met kleurvolle, lewendige blomme te vul! #OFMTuinbou #Tuinwenke #PrettyGardens #OFMPodcast
6 Sep 3 min