
Coenie Brand oor die eensaamheid van sendingwerk
Loading player...
Johann Els kuier met Coenie Brand al die pad van Buluwayo, Zimbabwe, oor sy boek Boompie Alleen – Herinneringe van ‘n Sendinggesin. Dit is ’n bundel herinneringe en vertellings uit die lewe van die Brand-gesin, wat oor verskeie dekades op die sendingveld van Suid-Rhodesië (vandag Zimbabwe) gewoon en bedien het.