
Aiden Pienaar gaan proe-proe deur die lewe
Loading player...
Johann Els gesels met ‘n nuwe stem hier op Radiokansel vir die resepte wat so populêr is op Spektrum. Sy naam is Aiden Pienaar, iemand wat bekend is daarvoor dat hy mense graag op ’n lewendige en opwindende kulinêre reis vat wat Mexikaanse en Suid-Afrikaanse geure kombineer.