
Yonder Hartsfees: Die fees wat jou hart steel
Loading player...
Dit is amper weer tyd vir die Fees met Hart – Yonder Hartsfees in Kimberley. Dit vind plaas van 4-7 September en Jannie van Zyl, Direkteur van die Noord-Kaapse Geestesgesondheidsvereniging, vertel ons meer oor die fees en waarna luisteraars kan uitsien die jaar. Daar is ook iets nuuts op die jaar se program – die opwindende Mascot Dance Off. Inskrywings is oop en meer inligting kan hier gevind word: https://yonderhartsfees.co.za/