Deon & Karin gesels saam met pastoor René Changuion oor vegifnis.

Loading player...
Vergifnis word so baie gepraat, maar om dit prakties te lewe is insig nodig.
Ons praat oor die praktiese stappe om te volg. Wat veroorsaak onvergewinsgesindheid in mense se lewe.
18 Aug English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Hoe beskerm jy jou huwelik

Ons gee praktiese raad om in plek te hou. Daaglikse keuses is nodig om jou verbond te beskerm en as nalatingskap vir die volgende generasie te gee.
8 Dec 1 hr 28 min