Net na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer.
13 Aug 2025 11AM
English
South Africa
Christianity · Christianity
Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Moenie God beroof nie” uit Maleagi natuurlik.
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Want Hy het so gesê uit Deut 13:4 en…
Charles van Onselen gesels met Ds Elza Meyer nie net oor haar opkomende twee Ester konferensies nie, maar ook oor ‘n wêreldwye oproep vir miljoene vroue om hierdie regverdige beweging van Esters en Mordegais te mobiliseer.
Ons skop af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Kan ek herstel van ‘n buite-egtelike verhouding?”
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.