Ontdek jou Toekoms by UFS – Graad 10&11 Opedag Saterdag 16 Augustus

Loading player...
Rynhardt Smith, Assistent Direkteur: Studente-werwing by die Universiteit van die Vrystaat, praat met Pulane Nel Sekepe oor die Mini Opendag wat op Saterdag, 16 Augustus plaasvind. Graad 10 en 11 leerders in en rondom Bloemfontein, asook besoekers van Bloemhof en Paarl Boys, en hul ouers, word uitgenooi om meer te leer oor aansoeke vir 2026 en hoe om jou toekoms met doel te beplan. Moet dit nie misloop nie!
14 Aug 2025 English South Africa News · Business

Other recent episodes

Eastvaal Multi - Ferdi Coetzee

Pulane Nel-Sekepe gesels met Ferdi Coetzee van Eastvaal Multi gedurende die Braaiday Friday. Hy verstel wat die venoontskap met Gimmies Potchefstroom beteken, en hoe die kompetisie van Win-a-Car inpas by hul 'community first' benadering om 'n verskil te maak in Potchefstroom.
11 Sep 4 min

Gimmies - Michael van der Merwe

Pulane Nel-Sekepe gesels met Mnr. Michael van der Merwe, Hoërskool Gimnasium Potchefstroom. Hy vertel ons meer van die vennootskap tussen Gimmies en Chery Potchefstroom, en hoe preise die Win-a-car kompetisie die skool help met fondsinsameling. Die detail word gedeel van wat presies jy moet doen om in te skryf en…
11 Sep 4 min

JF Vat Vlam 2026

Pulane Nel-Sekepe gesels met Henri Wilken, skoolhoof by Jim Fouche Hoërskool, sowel as Merice Erasmus van bemarking. Hul deel met ons die opwindende nuus oor hul 2026 fondsinsameling wat plaas vind op 19 September saam met die Piesangskille: JF Vat Vlam Vir meer inligting, kontak: 0632026387 of bemarking@jf.co.za
8 Sep 4 min

Bult Apteek: Adriaan Smuts

Pulane Nel-Sekepe gesels met Adriaan Smuts van The Local Choice Bult Apteek in die Groen Akker Sentrum in Potchefstroom. Hy deel met ons sy visie vir die Bult Apreek, en hoe hul beoog om voort te bou op die apteek se bestaande rol in die gemeenskap, sowel as watter besondere…
4 Sep 4 min

The Local Choice Pharmacy: Tyronne Engelbrecht

Pulane Nel-Sekepe chats with Tyronne Engelbrecht from The Local Choice Pharmacy group, about who an what The Local Choice Pharmacy group is. He explains why an independent pharmacy model is still important in South Africa, and talks about how they are expanding their national footprint.
4 Sep 2 min