Nicole Viljoen ken genesing in haar huwelik

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Nicole Viljoen, 'n nuwe kunstenaar wat ons moet leer ken, oor haar nuwe liedjie “Praise”. Sy was ook ‘n radioaanbieder en het persoonlik ervaar hoe Jesus ‘n huwelik kan genees.
15 Oct 2025 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Daag net op! Onderhoud met Nicolette Steele

Wynand Rossouw gesels vanoggend met Nicolette Steel wat kom gesels oor hulle werk in die Midde - Ooste, haar passies en ook die projekte waarmee hulle besig is. Nicolette se boodskap aan ons almal vandag: daag net op!
27 Oct 2AM 20 min