
Praktiese wenke om jou vrugtebome voor te berei
Loading player...
Christo Coetzer deel praktiese wenke oor hoe om jou vrugtebome nou voor te berei sodat hulle meer sal dra met oestyd. Hy gesels ook oor wat om hierdie tyd van die jaar te plant vir 'n florerende lentetuin.