
Rom 1:20 - God openbaar in die Beeskloutjie
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag bekyk ons natuurwetenskaplike, Kobus Coetzee na Beeskloutjies” en die Here se uitnodiging na meer.