‘Herlewing begin op die plaas’ – Johann Kotzé
Loading player...
Johan Beukes gesels in die jongste Bly Boer-episode met Johann Kotzé, uitvoerende hoof van AgriSA, oor wat dit werklik beteken om te volhard, hoopvol te bly en die volgende geslag te inspireer.
Johann vertel in die gesprek hy glo dat geloof ons deur die donkerste tye kan dra en hoe belangrik geestesgesondheid – nie net vir ons nie, maar ook vir ons kinders – is.Hoor wat hy sê oor:sy besoek aan Amerika;boere wat nie net voedsel produseer nie, maar ook vir maatskaplike-ekonomiese stabiliteit sorg;die Kaleb-en-Josua-uitkyk; enhoop wat in ons boere se getuienisse lê.