Die boek wat my ma vir my gelos het’ – Anné Pretorius

Loading player...
Anné Pretorius het besef hoe waardevol ’n persoonlike geskiedenis is nadat haar ma onverwags oorlede is en ’n handgeskrewe memoir vir haar agtergelaat het.
• gesinstories verdwyn wanneer dit nie gedokumenteer word nie;• die genesende krag van storievertelling en skryf;
• hoe stories brûe bou tussen geslagte;
• ’n spesiale boek vir oorlogsveterane;
• die belangrikheid om betyds te begin; en• hoe om aan jou eie storie te begin skryf
.Vir meer inligting besoek Memoire Books.
9 Jan Afrikaans South Africa News · Education

Other recent episodes

Landboumark Voorslag: Episode 4 - Affieplaas Boerseep

In episode 4 van Landboumark Voorslag hoor ons van ՚n onderneming wat nie net outentieke plaasprodukte vervaardig nie, maar ook ander entrepreneurs bemagtig. Willem en Hannetjie Smit se besluit om weer boerseep volgens ՚n ou familie-resep op die plaas te maak, was die begin van iets veel groter. Vandag glo…
27 Jul 12 min

Landboumark Voorslag: Episode 3 - Agri Solutions

In episode 3 van Landboumark Voorslag word vertel hoe ’n sakebedryf en geloof saamwerk vir diensbaarheid in aksie. Van ’n wildplaas naby Dinokeng tot ’n onderneming met vier unieke afdelings – Agri Solutions se Sakkie Pelser het ’n eenvoudige oplossing vir elektriese heinings omskep in ’n onderneming wat plastiek herwin,…
20 Jul 23 min

Landboumark Voorslag: Episode 2 - Master Steel Structures

In episode 2 van Landboumark Voorslag vertel ՚n entrepreneur hoe hy met min ondervinding in die staalkonstruksiebedryf ՚n onderneming gekoop en laat floreer het. Sedert 2009 het Jaco Hefer van Master Steel Structures – van ’n Vrystaatse groentjie wat nie eens geweet het wat steierwerk is nie tot die eienaar…
13 Jul 16 min

Landboumark Voorslag: Episode 1 - Hen Hotel

In episode 1 van Landboumark Voorslag hoor ons van ՚n entrepreneur wie se kleintydpassie ՚n groeiende onderneming “uitgebroei” het. Toe voëlgriep Suid-Afrika se eiermark ontwrig, het Alexander Smit ՚n gaping raakgesien en sy liefde vir hoenders wat hy reeds van kleins af koester, in ՚n florerende onderneming omskep. Hen Hotel…
6 Jul 17 min

‘Ons sal hierdeur kom’ – DF Fyfer

DF Fyfer van Bhetjane Cattle Co is lank genoeg ’n boer om die sielkundige impak en stres van boerdery te verstaan. “Dit is nie net jou eie toekoms wat op die spel is nie, maar die nalatenskap van jou voorouers en die toekoms van jou kinders.”In die Bly Boer-onderhoud met…
3 Apr 21 min