“Ek Was in die Hel! | Getuienis van Andries Venter | Brultyd

Loading player...
In hierdie kragtige Brultyd-uitsending deel ons die aangrypende getuienis van Andries Venter – ’n man wat diep in satanisme vasgevang was en homself fisies in die hel bevind het. Hierdie getuienis, opgeneem tydens een van ons manne-ontbyte in 2007, wys hoe geen mens te ver verlore is vir God se genade nie.

Laat Andries se verhaal jou geloof versterk en herinner aan die reddende krag van Jesus Christus – die Leeu uit die stam van Juda!

👉 Deel dit met iemand wat hoop nodig het.
🔔 Teken in vir meer kragtige boodskappe en getuienisse.

Volg ons op Sosiale Media:
Website► https://www.baasraak.tv/
WhatsApp Kanaal ► whatsapp.com/channel/0029Vb6lAk18kyyMFfJpYx2R
Instagram► instagram.com/baasraak.tv
Facebook► / baasraak
TikTok► tiktok.com/@baasraak

Ondersteun Baasraak TV Finansieel: https://www.baasraak.tv/ondersteun-ons

#Brultyd #Getuienis #AndriesVenter #BaasraakTV #JesusRed
1 Aug 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

R100 Entrepreneur: Die Laaste Twee Waarhede van Entrepreneurskap

In hierdie episode van R100 Entrepreneur sluit ons die reeks af oor Patrick Bet-David se 15 punte oor entrepreneurskap. Vandag bespreek ons die laaste twee punte: 👉 Punt 14 – Jy het nie ’n probleem om op te los nie 👉 Punt 15 – Jy kan nie hanteer om soms…
10 Mar 1 hr 11 min

As Jou Lewensmaat Nie Agter Jou Staan Nie… Wat Dan?

In hierdie episode van R100 Entrepreneur bespreek ons Punt 13 van Patrick Bet-David se 15 punte: 👉 “As jou lewensmaat nie agter jou staan nie.” Entrepreneurskap toets nie net jou dissipline en strategie nie — dit toets jou huwelik. Onseker inkomste. Lang ure. Risiko besluite. Emosionele druk. Wat gebeur as…
10 Mar 1 hr 19 min

"Burnout" Die Stil Moordenaar van Entrepreneurs

Vandag het ons eerlik gesels oor die stil gevaar van uitbranding — veral onder entrepreneurs en leiers. Pastoor Peter Warne het oop en eerlik gedeel hoe hy ná 40 jaar in die bediening uitgebrand het. Nie omdat hy nie geroep was nie. Nie omdat hy nie lief was vir God…
10 Mar 1 hr 08 min

Is Jy Gebou om Nommer Een te Wees? | R100 Entrepreneur

“Baie mense wil ’n besigheid hê… maar min mense wil nommer een wees. Want nommer een beteken jy kan nie wegkruip nie. As dinge verkeerd loop — is dit op jou. Vandag praat ons oor twee harde waarhede van entrepreneurskap: Kan jy voor loop? En kan jy hanteer dat alles…
10 Mar 55 min

Entrepreneurskap: Roeping of Romantiese Droom?

Is entrepreneurskap rêrig vir jou – of hou jy net van die idee daarvan? In hierdie R100 Entrepreneur-episode kyk ons eerlik na 15 redes hoekom entrepreneurskap nie vir almal is nie. Entrepreneurskap is nie ’n vinnige pad na rykdom nie, en dis beslis nie maklik nie. Dis verantwoordelikheid, risiko, alleen…
26 Jan 1 hr 08 min