LÉÉF OUERSKAP | Liomee gesels met Nica Maree van Smart Device Free Childhood SA EP2

Loading player...
Smart Device Free Chilhood SA is ń NPO wat wonderlike werk doen om kinders te beskerm. Liomee gesels met een van die stigterslede, Nica Maree oor watter navorsing is gedoen en bewyse oor die gebruik van fone vir kinders.
16 Jul Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes