
CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Dr Arno v Niekerk - Gesprek oor Korrupsie, Ekonomie en Gebed vir Suid-Afrika
Loading player...
In hierdie week se uitgawe van Ontbyt op Radio Kaapse Kansel, gesels Brad met ekonoom en dosent, Dr. Arno van Niekerk, oor die stand van Suid-Afrika se ekonomie, die vordering van die Madlanga-kommissie, en die land se korrupsiekrisis. Dr. Arno deel sy Christelike siening oor geregtigheid, gebed vir die regering, en hoop te midde van ekonomiese druk. Daar word ook gekyk na die internasionale spannings in die Midde-Ooste, en die belangrikheid van gebed vir vrede in Jerusalem. Die onderhoud sluit af met 'n opwindende aankondiging van sy nuwe boek oor geopolitiek en ekonomie.