CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Jannie Pelser - Christelike Perspektief op die ANC se Toekoms: Hoop vir Suid-Afrika
Loading player...
In hierdie insiggewende gesprek met Ds Jannie, word die ANC se tanende geloofwaardigheid, korrupsie en morele verval onder die vergrootglas geplaas. Vanuit ’n Bybelse perspektief word daar gekyk na:
Hoekom die ANC se invloed besig is om af te neem – veral onder die stedelike middelklas.
Die gevare van haatspraak, korrupsie en ekonomiese wanbestuur.
Die ANC se hoogs omstrede uitsprake ("ons regeer totdat Jesus kom") en hoe dit met Bybelse nederigheid kontrasteer.
Hoop vir Suid-Afrika – Kan bekering binne die ANC of ’n nuwe politieke era herstel bring?
Die rol van gebed en goddelike geregtigheid in ons land se toekoms.