Reggie Peace se getuienis

Loading player...
Wynand gesels met Reggier Peace (Akteur, musikant, skrywer) oor sy grootword jare en hoe God hom uit armoede en swaar kry verlos het. In sy woorde "alles gaan oor keuses wat ons maak."
29 Jul 2025 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Daag net op! Onderhoud met Nicolette Steele

Wynand Rossouw gesels vanoggend met Nicolette Steel wat kom gesels oor hulle werk in die Midde - Ooste, haar passies en ook die projekte waarmee hulle besig is. Nicolette se boodskap aan ons almal vandag: daag net op!
27 Oct 2AM 20 min