Ig Prinsloo - Sien uit na sy tyd by die Griekwas
Loading player...
Die voormalige Luiperds-kaptein Ig Prinsloo is nou amptelik ’n Poubloue nadat hy by die Suzuki Griekwas aangesluit het.
Die stut is by die Griekwas se span ingesluit vir die Curriebeker Premier Divisie wat die naweek afskop.
Die speler kan moontlik Vrydagaand sy buiging maak teen sy ou span, die Pumas, in Nelspruit.
Prinsloo het aan OFM Sport gesê hy sien uit na die nuwe hoofstuk van sy loopbaan.