
Prof. Nico Luwes vier 25 jaar van kunstefeesherinneringe en -hoop vir Afrikaanse teater
Loading player...
Prof. Nico Luwes, dramaturg, regisseur en voormalige departementshoof van Drama aan die Universiteit van die Vrystaat, het op OFM se blou bank met groot nostalgie en trots teruggekyk op die 25-jarige nalatenskap van die Vrystaat Kunstefees – ’n fees wat hy self gehelp vestig het.