
Wedersydse eensaamheid, konneksie, menslikheid en intimiteit verken in "‘n Begin"
Loading player...
Een van die hoogsaanbevole produksies by die fees is - ‘n Begin – ‘n tweespel vertolk deur die akteurspaar Carel Nel en Cintaine Schutte. Elzette Boucher-Kruger en Refilwe Bekane het by die geselskap gaan inloer…