LIFTKLUB | Mike & Rouchelle gesels met Rechaux Browne van Die brug

Loading player...
Op 8 Mei het 'n groep vreemdelinge wat moet brug bou na 'n R1 miljoen skat bymekaar gekom, vandag gesels ons met een van die Deelnemers vanuit die Noordhuis.

Rechaux Browne (43) – Besigheidseienaar van die Strand, Wes-Kaap een van die Noord-huis deelnemers
Is die ma van agt kinders tussen die ouderdomme van 10 maande en 24 jaar. Om deel te neem aan Die brug, is geheel en al buite haar gemaksone.
Sy hou nie van kampeer of om in die natuur te wees nie...In teendeel, heir is n Vrou wat onlangs aangewys is as 1 van die 30 Finaliste vir Mev Suid-Afrika...
Daai is opsig self n Brug wat oorsteek moet word, van KampKlere na Aandrok en grimering.
8 Jul 2025 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

Mike gesles met Springbok legende Danie Gerber

Springbok legende en C2M Ambassadeur kom gesels oor sy tyd as Springbok speler, sy taaiste teenstander, sy passie om betrokke te wees by die volgende generasie spelers en oor die betrokkenheid van C2M by die interskole tussen Stellenberg & Durbanville
23 Jul 17 min

Regulering van Geloofsorginasie - Michael Swain (Executive Director For SA)

The CRL (Commission for the Promotion and Protection of the Rights of Cultural, Religious and Linguistic Communities) is pushing to fundamentally re-shape the relationship between faith communities and the State. If these proposals succeed, they will severely undermine the constitutional right to religious freedom. Michael Swain shares more information on…
23 Jul 14 min

LIFTKLUB | Dr Florence de Vries Voorsitter van Ithemba Foundation

Onderhoud met Dr Florence de Vries Voorsitter van Ithemba Foundation Die 5de Junie is dit n baie spesiale dag, n dag waar fokus op Geestesgesondheid van Dokters en Verpleegsters - Crazy Socks 4 Docs Die tema vir hierdie jaar is "Safe to speak-up" #CrazySocks4Docs
4 Jun 13 min

LIFTKLUB | Johnny Davids se stem leef voort ...

Meer as ’n maand ná sy afsterwe raak sy musiek steeds harte aan. Sy splinternuwe enkelsnit, “Gee my weer lewe”, is nou beskikbaar op alle digitale platforms. Ons het die voorreg gehad om met Liezel Davids en Jean-marc Meyer in die ateljee te gesels oor Johnny se nalatenskap, sy musiek…
15 May 17 min