Braeden Buys vertolk die rol van Justin, die man uit Chelsea se verlede wat uiteindelik in Gemoedsdrif opdaag. Hy beskryf sy karakter as warm, opreg en sonder verborge agendas – iemand wat dadelik inskakel en mense op hul gemak stel. Skemergrond word Maandae tot Donderdae om 19:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal…
In dié eksklusiewe radio-onderhoud gesels ons met die talentvolle aktrise Marijke Coetser oor haar intrigerende karakter René in kykNET se Diepe Waters. Sy verduidelik die dinamika tussen René en Marco, deel hoe sy en mede-akteur Xander Venter sensitiewe tonele benader het, en gee 'n kykie na wat sy nog in…
Van haaie in die Karibiese See tot leeus in die Krugerwildtuin. In die nuwe seisoen van Bewonder & Bewaar (vanaf 19 April 2026, 20:00 op kykNET) neem die bekroonde aanbieder Bonné de Bod kykers op 'n onvergeetlike reis na die wêreld se mees afgeleë wildernisgebiede. In hierdie geselskap vertel sy…
Haar storielyn is nou witwarm! Hazel het 'n geheim uitgehou wat haar lewe op 'n wenkbrou kan laat kantel — en Christine het dit op die lappe gebring. In dié gesprek gesels ons met die talentvolle Carmen Maarman oor die druk op haar karakter, die affair met Fabian, en wat…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.