Opskorting van invoerverbod laat pluimveeinvoerders glimlag

Loading player...
Grant Hendricks, uitvoerende komiteelid van die Vereniging vir Vleisinvoerders en -Uitvoerders (AMIE), gesels oor die opskorting van die invoerverbod op pluimveeinvoere vanaf Brasilië.
8 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste & Mia Kriegler– direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal
19 Jun 11AM 14 min

Markoorsig

Mia Kriegler– direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal
19 Jun 11AM 15 min