Kameelmelkboerdery gebruik in poeiermelk en velsorgprodukte

Loading player...
In ons reeks oor kameelmelkboerdery en produkte, vertel produsent Hans Knoesen vandag oor die gebruik van die poeiermelk en velsorgprodukte.
7 Jul 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Landelike veiligheid in Vrystaat

Pieter Möller berig oor die uitdagings van misdaad en hoe sake van landelike veiligheid in Sentraal SA tans staan. Vandag is die fokus op die Vrystaat…
13 Aug 11PM 3 min