Growthpoint het groot planne met die Waterfront

Loading player...
Estienne de Klerk, bestuurshoof van Growthpoint Properties SA, gesels oor die uitbreidingsplanne by Grangerbaai en wat van die projek verwag kan word.
3 Jul 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Inflasie spring tot 3.5%

Johan Gouws, hoof van welvaart-adviesdienste by PPS, bespreek die inflasiekoers en die verwagtinge rondom die Jackson Hole-vergadering.
20 Aug 12PM 7 min