
Die Tshwane Metro kyk na die moontlikheid om tot 10 000 luukse, maar onwettige, huise te sloop
Loading player...
Lex Middelberg, Tshwane-raadslid vir die Republican Congress, gesels oor die Tshwane-metro se planne om tot 10 000 luukse onwettige huise te sloop.