GNT onderhoud met Anthony Steel van the One Film Company

Loading player...
Wynand gesels met jeug pastoor en film maker op jeugdag oor wat dit vat om n Christelike Film Maker in vandag se tyd te wees ook sy rol as jeug pastoor onder die jongmense van vandag.
16 Jun 2025 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Daag net op! Onderhoud met Nicolette Steele

Wynand Rossouw gesels vanoggend met Nicolette Steel wat kom gesels oor hulle werk in die Midde - Ooste, haar passies en ook die projekte waarmee hulle besig is. Nicolette se boodskap aan ons almal vandag: daag net op!
27 Oct 2AM 20 min