Roscoe “Rumble” Pekeur van Montagu neem ’n nuwe uitdaging aan op Die Brug!

Loading player...
Roscoe staan op ’n kruispad in sy lewe, gereed om deur moeilike waters te stap en verandering te soek. Die uitdaging om ’n brug te bou na ’n miljoen, kan dalk die begin wees van ’n nuwe pad, maar selfs meer belangrik, ’n tyd om sy eie klowe te oorbrug en sy toekoms te hervorm. Beleef al die drama van Die brug, Donderdae om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144)
11 Jun 2025 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Agter die skerms met Deon Lotz: Die man agter Argos Meyer

Hy is die skurk wat jy liefhet om te haat maar hoe lyk die man agter Argos Meyer? Ons het met Deon Lotz gesels oor sy rol in Die Toring, die genot om 'n karakter te speel wat dinge doen wat jy nooit sou nie, en die geheime wat nog…
21 Oct 1PM 7 min

André Lötter: Die man agter Gihan se glimlag

André Lötter vertel hoe dit voel om die stylvolle Gihan te vertolk en wat skuil onder daardie pasgemaakte pakke.Skakel Maandae tot Donderdae 18:30 in op kykNET (DStv-kanaal 144) vir Diepe Waters.
14 Oct 1PM 9 min

Twee geliefde gesigte groet Diepe Waters: Jean Henry en Altus Theart se laaste draaie

Hierdie week neem twee bekende Boskruin-inwoners afskeid. Jean Henry (Arno) maak Woensdag 23 September sy finale verskyning, terwyl Altus Theart (Rossouw) Donderdag 24 September sy laaste buiging maak. Albei karakters verlaat die dorp onder heel verskillende omstandighede, Arno ná die ineenstorting van sy huwelik met Karla, en Rossouw wat die…
23 Sep 1PM 21 min

Morné Visser sluit aan by Skemergrond maar kan jy hom vertrou?

Morné Visser bekend vir Summertide, Spooksoeker en Straat, betree Skemergrond as Rynard Fuchs 'n sjarmante sakeman met 'n geheim. Hy is 'n man wat kry wat hy wil hê, maar waarsku self: " 'n Slang moet nou en dan sy vel afgooi." Vir Morné is dit 'n nuwe uitdaging, sy…
16 Sep 1PM 6 min