
Infrastruktuur: Meer geld soek projekte as wat projekte geld soek
Loading player...
Alexforbes het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde Maart bekend gemaak, en die wesensverdienste was 17% hoër. Die uitvoerende hoof, Dawie de Villiers, bespreek die resultate.