Die rand hou aan om veld te wen teen die dollar

Loading player...
JB Smith, besturende direkteur van Sequoia Capital, bespreek die markte sowel as die finansiële resultate van Mr Price en die Foschini-groep.
6 Jun 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste & Mia Kriegler– direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal
19 Jun 11AM 14 min

Markoorsig

Mia Kriegler– direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal
19 Jun 11AM 15 min