Spreeklewe - God Ken jou deur en deur

Loading player...
God ken jou en deur Hom is alles moontlik
Psalm 139
Die Bybel is vol voorbeelde van gewone mense wat buitengewone dinge gedoen het, nie deur hul eie krag nie, maar deur die krag van God.
God ken jou – jou vrese, jou vrae, jou hart. En Hy roep jou nie omdat jy reeds sterk is nie, maar omdat Hy jou wil bemagtig. Wanneer jy Hom vertrou, sal jy dinge vermag wat jy nooit gedink het is moontlik nie.
4 Jun 2025 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Albert Maritz - The boy behind the wardrobe

Bekende akteur en regiseur Albert Maritz gesels met Annelie oor die dokumenter "The boy behind the wardrobe" wat gaan oor Dr.Winston Wicomb se storie van groot word in 'n huis waar hy weggesteek is vir die samelewing tot die hoof dr. Chris Barnard se Labratorium wat geskiedenis gemaak het deur…
22 Oct 15 min

Ds Maartje van der Westhuizen

Ds. Maartje van der Westhuizen is gekies as die eerste vroulike voorsitter van die NG kerk se oosterlike sinode en is ook die onder voorsitter van die algemene sinode, sy het met Annelie kom gesels oor diensbare leierskap
20 Oct 22 min

Craig Hinds - Watershed

Die hoofsanger van Watershed, Craig Hinds, kuier by Annelie in die studio en gesels oor die band se 26 jaar in die bedryf, hulle nuwe single en hy het sy kitaar gebring
9 Oct 25 min