Die Karoohuis Teater nooi jou na "Wat die hart van vol is"

Loading player...
In ‘n wêreld waar mense sukkel om sin te vind uit alles wat met hulle gebeur bly musiek die antwoord op vele vrae. Kunstenaars Jannie Moolman, Petronel Baard en Franco Engelbrecht deel hul eie lewensreise en nooi jou na ‘n vermaaklik, inspirerend en ontspannende vertoning op Fauresmith. Petronel Baard sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel oor “Wat die hart van vol is” wat die 21ste Junie by die Karoohuis Teater aangebied word.
5 Jun English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

The Odeion String Quartet is ready for spring with 'Primavera' in Bloemfontein

The Odeion String Quartet invites music lovers to an evening of stirring emotion and vibrant musical storytelling at their upcoming concert, Primavera, on 21 August at 19:00 at the Odeion, at the University of the Free State. Violinist Samantha Durrant joins Yolanda Maartens in the OFM Art Beat to talk…
4 Aug 5 min

Plaaslike visuele kuns is ‘n wonderlike geskenk en belegging

Die gedagte dat visuele kuns ‘n belegging en wonderlike geskenk is, is een van die redes hoekom die maandelikse kunsuitstalling by URTH in Bloemfontein, ontstaan het. Diandra Steenekamp van die Secret Artists’ Club sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop, om kunstenaars te nooi om hul werke ook…
30 Jul 4 min