#GROOTtrauma – 28 Mei

Loading player...
As deel van GROOTfm 90.5 se #GEEweek het Venita en Dr Jaco gedurende #GROOTtrauma gesels met Angelique en Lourens Janse van Vuuren oor die #GROOTverskil wat Kairos in hulle lewens gemaak het. Toe Venita vir Angelique vra wat sy vir haar jonger self sou sê, toe antwoord Angelique; ‘Moet niks verander nie, want dan sal jy nie hier wees waar jy nou is nie’…En dit, ten spyte van geweldige trauma!
28 May 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 10 Junie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter oogtoestand veroorsaak dat die natuurlike lens van die oog geleidelik waserig word? >Comrades 2026: Wat Gebeur Regtig met Jou Liggaam >Wat is ‘n Pulmonale Embolisme? >CPR en AED bewusmaking >Dr Jaco se wenk vir…
10 Jun 49 min

#GROOTtrauma | 3 Junie

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter noodhul-tegniek word gebruik wanneer iemand verstik en nie kan asemhaal nie? >Wêreld Melkdag >Wat is sepsis? >Is Dit Uitbranding... of Jou Skildklier? >Dr Jaco se wenk vir die week
3 Jun 39 min

#GROOTtrauma - 20 Mei 2026

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: Groot Hofuitspraak oor Privaat Gesondheidsorg in Suid-Afrika Ebola-uitbraak in die DRC: Moet Suid-Afrikaners bekommerd wees? Nikotien-sakkies: Die Nuwe Generasie van Verslawing? Dr Jaco se wenk vir die week
21 May 32 min

#GROOTtrauma - 13 Mei 2026

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter mediese term verwys na ’n verlengde toestand van bewusteloosheid en onreaksie? > Verlede week het ons gepraat oor die wêreldwye situasie rondom hantavirus – en nou is daar nuwe ontwikkelings…
14 May 31 min

#GROOTtrauma - 6 Mei 2026

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Kougom bly 7 jaar in jou maag as jy dit insluk, waar of vals? >Die nuutste virus waarvan almal praat, is die Hantavirus. >Dowebewustheidsweek is 'n jaarlikse geleentheid wat bewustheid >Oor…
8 May 22 min