Hoenderbedryf gereed vir invoerverbod op Brasiliaanse hoendervleis

Loading player...
Suid-Afrikaanse hoenderprodusente het genoeg kapasiteit om die verlies van hoendervleis-invoere uit Brasilië weens ’n voëlgriepuitbraak daar te vergoed, sê Izaak Breitenbach, hoof van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPA) se braaihoenderafdeling.
20 May 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min