Tap4Impact op NAMPO 2025 van stapel gestuur

Loading player...
OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, hoor oor ‘n opwindende fondsinsamelingsprojek wat by Nampo van stapel gestuur is. Sy gesels met Agri Securitas se Cobus van Zyl en Sanmarie Schlebusch van Idalia Holdings…
14 May 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min