#GROOTtrauma - 30 April

Loading player...
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:
Mediese vasvra: Wat is die meer algemene naam vir die limfatiese weefsels aan weerskante van die agterkant van jou keel?
Griepseisoen tref vroeg: Die 2025-griepseisoen is die vroegste sedert 2010. Wat beteken dit vir jou gesondheid? Dr. Jaco bespreek die waarde van die griepinspuiting – en wat jy kan doen as jy besluit om dit nié te kry nie.
Internasionale Gidshonddag: Pieter van Niekerk van die SA Gidshondvereniging vir Blindes deel hoe gidshonde ‘n impak maak op die lewens van mense met visuele gestremdhede.
Snork – meer as net ‘n geluid: Inligting oor oorsake, gevolge, behandeling én leefstylveranderinge wat help. Venita gee praktiese raad tydens hierdie spesiale fokus vir Stop Snoring Week.
Dr. Jaco se wenk van die week.
30 Apr 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 9 September 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar: Jou dermgesondheid kan jou bui beïnvloed? >Tweedehandse rook: 1,7 miljoen mense sterf sonder om self te rook >Wêreld-Alzheimermaand - Gesprek met Dr Margo de Kooker >Waarna kyk dokters gedurende 'n dimensietoets >Dr…
9 Sep 44 min

#GROOTtrauma | 2 September 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Hoe raak mens ontslae van vervalde of ongebruikte medisyne? >Hoekom sien ons skielik soveel kinder-siektes in Pretoria? >Dr Pierre Nel gesels oor die veld van onkologie en Oscar Chelusky se nuwe kanker behandeling >Dr Jaco…
2 Sep 43 min

#GROOTtrauma | 26 Augustus 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - WAAR OF ONWAAR: Jy is langer in die oggend as in die aand. >Kan ’n artritis-middel alopecia areata behandel? >Jou oë as ’n venster na jou gesondheid >Dr Jaco se wenk vir die week
26 Aug 46 min

#GROOTtrauma | 19 Augustus

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: >Mediese vasvra vraag >Hoe lank neem dit ongeveer vir kos om deur die maag te beweeg? >Ek is nie meer siek nie… ek hoes net! >Suikerdrankies en maagkanker – moet ons bekommerd wees? >Nuwe riglyne…
19 Aug 35 min

#GROOTtrauma | 12 Augustus

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter een van die volgende kan lei tot droë, jeukerige vel? >Danny K se vrou Lisa Koppel oorlede >Minority Donor Awareness Month >Candida auris – Die “superfungus” wat hospitale bekommer >Dr Jaco se wenk vir…
12 Aug 40 min