Die beurs volg internasionale markte en eindig in die groen

Loading player...
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing van FNB Wealth and Investments, gesels oor die markte.
29 Apr 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste & Mia Kriegler– direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal
19 Jun 11AM 14 min

Markoorsig

Mia Kriegler– direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal
19 Jun 11AM 15 min