Anné Pretorius - Memoires van jou Moeder

Loading player...
Johann Els gesels met Anné Pretorius oor haar Ma se nalatingskap in die vorm van briewe wat sy toe as ‘n idee gebruik het om vir ander die kans te gee om vir hulle kinders iets kosbaars te los om jou mee te onthou. Vandaar “Memoires van jou Moeder.”
24 Apr 2025 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min