Ds Danie Mouton - Invloed in eenheid

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Ds Danie Mouton van Qhebega oor hoe hulle die “influencers” van hulle omgewing om ‘n tafel gekry het om ons stem en invloed as Christene te koordineer en so te versterk.
16 Apr 2025 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Daag net op! Onderhoud met Nicolette Steele

Wynand Rossouw gesels vanoggend met Nicolette Steel wat kom gesels oor hulle werk in die Midde - Ooste, haar passies en ook die projekte waarmee hulle besig is. Nicolette se boodskap aan ons almal vandag: daag net op!
27 Oct 2AM 20 min