Die president sê die private sektor moet hulle neus uit politieke sake hou

Loading player...
’n Groep sakelui het verlede week in ’n brief ’n beroep op die regering gedoen om die RNE te red. Pres. Cyril Ramaphosa het gister gereageer en gesê dat die private sektor nie vir hulle moet voorskryf nie. Khulekani Mathe, uitvoerende hoof van Business Unity South Africa (Busa), gesels oor die brief.
7 Apr 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste & Mia Kriegler– direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal
19 Jun 11AM 14 min

Markoorsig

Mia Kriegler– direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal
19 Jun 11AM 15 min