#GROOTtrauma - 2 April

Loading player...
Hierdie week op #GROOTtrauma bring Venita en Dr. Jaco van Niekerk vir jou ‘n propvol program vol mediese insigte en interessante gesprekke!
-Ons begin met ‘n mediese vasvra – weet jy wat die normale liggaamstemperatuur vir ‘n gesonde volwassene is?
-Daar is BAIE goeie nuus vir sangeres Tamlyn Wessels – haar mediese fonds het die wondermiddel TRIKAFTA goedgekeur. Dr. Jaco brei meer uit oor hierdie “miricle drug”.
-‘n Belangrike waarskuwing van die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes – gevalle van witseerkeel neem landwyd toe. ‘n Nuwe studie wys dat ‘n lemoen per dag depressie kan weghou! Ons gesels oor hoe dit moontlik is en of dit ‘n impak het op mense wat reeds antidepressante gebruik.
-In ‘n eksklusiewe onderhoud praat ons met Prof. Berend Mets, ‘n spesialis in narkose. Hy deel sy kennis oor hierdie belangrike mediese veld en sy betrokkenheid in ander areas van gesondheidsorg.
-Dr. Jaco se wenk van die week – ‘n slim gesondheidswenk om jou gesond en sterk te hou!
2 Apr 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 9 September 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar: Jou dermgesondheid kan jou bui beïnvloed? >Tweedehandse rook: 1,7 miljoen mense sterf sonder om self te rook >Wêreld-Alzheimermaand - Gesprek met Dr Margo de Kooker >Waarna kyk dokters gedurende 'n dimensietoets >Dr…
9 Sep 44 min

#GROOTtrauma | 2 September 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Hoe raak mens ontslae van vervalde of ongebruikte medisyne? >Hoekom sien ons skielik soveel kinder-siektes in Pretoria? >Dr Pierre Nel gesels oor die veld van onkologie en Oscar Chelusky se nuwe kanker behandeling >Dr Jaco…
2 Sep 43 min

#GROOTtrauma | 26 Augustus 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - WAAR OF ONWAAR: Jy is langer in die oggend as in die aand. >Kan ’n artritis-middel alopecia areata behandel? >Jou oë as ’n venster na jou gesondheid >Dr Jaco se wenk vir die week
26 Aug 46 min

#GROOTtrauma | 19 Augustus

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: >Mediese vasvra vraag >Hoe lank neem dit ongeveer vir kos om deur die maag te beweeg? >Ek is nie meer siek nie… ek hoes net! >Suikerdrankies en maagkanker – moet ons bekommerd wees? >Nuwe riglyne…
19 Aug 35 min

#GROOTtrauma | 12 Augustus

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter een van die volgende kan lei tot droë, jeukerige vel? >Danny K se vrou Lisa Koppel oorlede >Minority Donor Awareness Month >Candida auris – Die “superfungus” wat hospitale bekommer >Dr Jaco se wenk vir…
12 Aug 40 min