🩺🦴 Gesondheidsake: Osteoperose, hartsiektes en sooibrand - 26 Maart 2025

Loading player...
🩺🦴 Gesondheidsake: Osteoperose, hartsiektes en sooibrand🧪🔥
🦴🩺In vandag se episode van Gesondheidsake gesels Gerda oor belangrike gesondheidsonderwerpe wat ons almal raak🦴🩺:
💊 Medikasie wat osteoporose en hartsiektes kan veroorsaak
• 🧪 Die rol van maagsuur in opname van kalsium, magnesium & B12
• ⚠️ Langtermyn gebruik van protonpomp-inhibeerders – wat nou?
• 🔥 Raad vir mense met sooibrand of 'n mantelvliesbreuk
• 🧬 Hoe Elim se ENF- en skanskanderings jou gesondheid kan verbeter
#Gesondheidsake#SFM#ElimScans#Potgooi#Gesondheid
#TheLocalChoiceHartenbos
26 Mar 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min