NWK ysters sweet vir goeie doel – en jy kan deel wees

Loading player...
NWK, Suid-Afrika se oudste landboumaatskappy, gaan vanjaar ’n opwindende uitdaging aanpak om fondse in te samel vir Agri Securitas en bewustheid te kweek vir landelike veiligheid. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het met Alf White, die NWK-groep se finansiële hoof, gesels.
23 Mar 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min