Oppas vir klein jakkalsies wat jou huwelik verniel!

Loading player...
Deon en Karin gesels met Jacques & Lian Papenfus van Moeggesukkel.  ‘n Organisasie wat mense help wat geen heenkome het nie. Hierdie mooi storie getuig ook van hartseer en moeilike tye.  Jacques verloor sy ouers en sussie in ‘n motorongeluk op die ouderdom van 9 jaar. Na skool raak hy verslaaf aan verdowingsmiddels, maar God het ‘n plan en Jacques was gehoorsaam.....

Getuienis: God verander lewens deur gewone mense soos ek en jy!   

Lering: Oppas vir Klein jakkalsies wat jou huwelik verniel!
17 Mar 2025 English South Africa Christianity · Kids & Family

Other recent episodes

Bybelse Neurowetenskap

Deon & Karin gesels met Elné J v Rensburg van Neurocraft, Neurowetenskap verwys na die studie van die brein en senuweestelsel. Bybelse Neurowetenskap beskryf die integrasie van moderne breinwetenskap met Bybelsebeginsels oor denke, emosies, gedrag en transformasie. Gaan besoek haar webwerf om in te skryf vir die wonderlike kursus. www.neurocraft.co.za
8 Jun 1 hr 24 min

The hidden highway of devine intervention

Deon en Karin du Toit staan aan die hoof van Huweliksfokus, ‘n interkerklike bediening met die visie om huwelike te belyn met God se plan. Hulle passie en oortuiging is dat elke huwelik gered kan word en dat elke gesin gesonde, gelukkige verhoudings kan hê. Huweliksfokus bied 'n diepgaande ondersoek…
11 May 1 hr 22 min