Elke veer nodig om landbou te laat vlieg

Loading player...
Te midde van die oorverdowende meningsverskille in die media oor beleid, wetgewing en geopolitieke spanning tussen Suid-Afrika en die VSA, het Jaco Breytenbach, ’n leierboer van Fouriesburg en voorsitter van die SA Graan-tydskrif se redaksiespan, ’n boodskap van eensgesindheid aan die landbougemeenskap oorgedra tydens die kongres op NAMPO Park buite Bothaville.
17 Mar 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min