Teodor van der Spuy - aanpas sonder kompromie

Loading player...
Janine gesels met Teodor van der Spuy, gemeenteleier van Moreleta Kerk, oor hoe sending en ander bedieninge moet aanpas om 'n veranderende wêreld om ons effektief te kan bereik.
6 Mar 2025 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Daag net op! Onderhoud met Nicolette Steele

Wynand Rossouw gesels vanoggend met Nicolette Steel wat kom gesels oor hulle werk in die Midde - Ooste, haar passies en ook die projekte waarmee hulle besig is. Nicolette se boodskap aan ons almal vandag: daag net op!
27 Oct 2AM 20 min