Nuwe stelsel baan die weg vir veediefstalaanmelding

Loading player...
Johan Gunter gesels met dr. Frikkie Mare, HUB van die RPO, en Louis Wessels voorsitter van die nasionale veediefstal voorkomingsforum oor die nuwe Earth Ranger stelsel en die groot tree vorentoe vir veediefstalaanmelding.
4 Mar 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min