Dames Kronekamp 6 - 8 Junie @ Buffelspoort

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Yolande en Izelle Loots en Annemarie Esterhuizen oor die opkomende Radiokansel Dameskamp saam met die Krone 6 - 8 Junie by die ATKV Buffelspoort Kampterrein teen R1350 per persoon. kamp@radiokansel.co.za of kontak Annemarie op 082 936 9874
5 Mar 2025 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Daag net op! Onderhoud met Nicolette Steele

Wynand Rossouw gesels vanoggend met Nicolette Steel wat kom gesels oor hulle werk in die Midde - Ooste, haar passies en ook die projekte waarmee hulle besig is. Nicolette se boodskap aan ons almal vandag: daag net op!
27 Oct 2AM 20 min