Gesondheidsake: Kasterolie 26 Februarie 2025

Loading player...
🎧 Alles oor Kasterolie! 🌿
Het jy al gehoor van "cold-pressed, hexane-free" kasterolie en hoekom dit deesdae so gewild is? In vandag se episode gesels Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hierdie natuurlike olie se inwendige én uitwendige gebruike, asook die belangrikste voorsorgmaatreëls wat jy moet weet!
Gerda deel ook waar jy dit kan aankoop en hoekom suiwerheid en kwaliteit so belangrik is. Loer in by 📍 The Local Choice Hartenbos Apteek as jy self hierdie natuurlike gesondheidsopsie wil probeer! 💚
#Gesondheidsake #Kasterolie #NatuurlikeGesondheid #Hartenbos
26 Feb 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min