Die Real Brekfis gesels met Ilse Roux

Loading player...
"In die Bybel lees ons dat Moses gevas het. Ook Ester, Elia en selfs Jesus het vir 40 dae gevas voordat hy met sy bediening begin het. Wat is die waarde van vas? En moet ons dit vandag nog doen? Ilse Roux was n onderwyseres en is tans ook ‘n modeontwerper… haar nuutste boek."
19 Feb 2025 12AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brêkfis span gesels met Suid-Afrikaanse aktivis, Jaco Kleynhans

Jaco Kleynhans is ’n Suid-Afrikaanse aktivis en organisasie-leier wat verbonde is aan die Solidariteit Beweging. Hy dien as hoof van internasionale skakeling vir Solidariteit. Vandag gesels die Real Brekfis span met hom oor die stand van sake rakende die oorlog en hoe dit ons hier in Suid-Afrika kan en dalk…
4 Mar 2AM 8 min

Die Real Brêkfis span gesels met Dr Raymond Lombard

Met die oorlog wat tans uitgebreek het tussen Amerika, Israel teen Iran veroorsaak dit heelwat wêreldspanning en onsekerheid, baie mense vra vandag: sien ons net geskiedenis wat homself herhaal — of is hierdie eintlike tekens waarvan die Bybel reeds gepraat het? Vanoggend gesels Die Real Brekfis span met Dr Raymond…
3 Mar 2AM 9 min